Bridgetown Kamp Fasiliteite

Kombuis

Die kombuis is ruim en het n groot tafel, n dubbele wasbak, n stoof, 4 plaat branders, 3 yskaste, n vrieskas, mikrogolfoond, urn, groot kas en kombuisware soos potte, panne, klitsers, groot lepels, groot opskep bakke.

Kampeerders moet hul eie eetgerei, vaddoeke, skoonmaak middels en ekstra swart sakke voorsien. Warm en koue water is beskikbaar.

Saal

bridgetown_saal

Die saal het 8 staaltafels en sitplek vir 72 persone en dien as eetsaal en verskeie binnemurse aktiwiteite word ook hier aangebied.

Ablusie Blok

bridgetown_ablusie

Die dames kant het 4 toilette, 3 storte en n wasbak. Daar is n groot spieel in die badkamer

Die mans het 3 toilette, 3 krippe, 3 storte en n wasbakke.